Mini Stories

Mr Flippity Flop - Jennifer Frier

Jan 16 2015
1
0

Mr. Flipitty Flop, the frog who lives under a rock next to a lily pond, woke up one fine morning feeling very hungry indeed. Poor Mr. Flipitty Flop could think of nothing else, Because his tummy, was growling, oh so loudly...

Koer en Koerie - Vanessa van der Merwe

Jan 16 2015
4
0
Die groot stinkhoutboom ruk soos wat die stormwind waai. Die takke swaai woes heen en weer in die reën. Dis donker nag. In ‘n duifnessie hoog in die mik van ‘n groot tak lê twee jong duifies, Koer en Koerie. Mamma Duif sit naby hulle nessie en Pappa Duif sit op ‘n dik tak hoër in die boom. Koer en Koerie luister bang na die wind en reën.

Star and Joy - Omphile Seetseng

Jan 16 2015
5
0
Once upon a time there was a girl named Star, she stayed in a village much too far. She worked hard all day, there was never any time to play. She stayed with her evil grandmother, who made Star work all day. No friends were allowed, no pets not at all. There was plenty of work to do, things to clean, plenty to dust that was all.

Blitsie en Basjan gaan skou toe - Susan van Schalkwyk

Jan 16 2015
0
0
1…2…3…4 tel Basjan die sekondes af op die muurhorlosie. Oor ‘n klein rukkie is dit naweek, wat beteken VANDAG GAAN ONS SKOU TOE! Basjan is ‘n plaasbakkie in murg en been. Hy werk elke dag hard, vriendelik en is ‘n bietjie skaam. Basjan kan nie meer wag om sy maatjie, Blitsie, te gaan haal sodat hulle skou toe kan gaan nie.

A rainy day adventure - Delanie Flanegan

Jan 06 2015
0
0
Two little fairies sat on flower petals and sadly shook their heads as they looked at all the sick and hurt toys coming across the toy land bridge. “So many broken toys, we won’t ever be able to help them all.” One of little person's rainbow wings trembled softly as she sighed. “If only we could ask the children to help us....”

Hainaveld verhale - Lunette Visser

Dec 12 2014
3
0
“Tannie Swartjie!” Bandelier, die nuwe, klein vulletjie, draf om die plaashuis. Die fyn swart kat skrik wakker en strek haar stywe lyfie uit terwyl sy lekker gaap. “Bandelier, hier is ek!” sy steek haar kop deur die venster. “Hier is tannie!” “Bandelier, jy sal dat ek my… uhh, stert afskrik!” “Askies tannie, ek wil graag weer ‘n storie hoor van toe tannie nog in Botswana gebly het!” Swartjie se oë verhelder dadelik en sy glimlag opgewonde. “’n Snaakse een!” “Mmm... Wat van die een toe Juffrou Vlakvark vir Fasie ontvoer het?” Dis die Hainaveld, hier woon drie honde, een kat, agt donkies, drie perde, ‘n handjie vol skape en ‘n groot trop beeste, almal vriende. Op ‘n dag, warm en droog, besluit Fasie, die leier van die honde, om te gaan kyk of alles nog veilig is op die plaas. Hy groet sy vrou, Lady Jane en sy dogter, Bella. “Ek behoort terug te ...

Libby and her magic suitcase - Alma van As

Dec 04 2014
0
0
Libby skipped and jumped next to her mom. She loved shopping with mommy. This time they were not shopping for just anything. They were shopping for Libby. They were shopping for something special. They wanted to buy a suitcase that Libby needed for big school. She would take all kinds of things with her when she went to school. A pencil, crayons, books, a lunch box and even...

Manny made it - Sue Eksteen

Dec 04 2014
0
0

Manny mouse marvelled at the beautiful sunrise peeping over the cracked paving in his neighbourhood.

He loved living in his little house under the store room of the Crocker family who lived in the large house on the corner. They had five children between the ages of four and eleven years and two little miniature cocker spaniels. There was also a cockatiel in a cage on a side table in the kitchen.

Jack Frost - David W Cox

Dec 04 2014
1
0
Very early one chilly morning in the forest the silence was broken as the sun peeked slowly over the mountains, the sound of someone walking through the crisp snow could be heard, CRUNCH, CRUNCH, CRUNCH, followed by a loud tinkling sound then a giggling laugh. CRUNCH, CRUNCH, CRUNCH again, then, suddenly! out from behind a tall bush jumped a small figure made of ice with spiky hair and had a glittering ice wand in its hand which it waved around the bushes one by one and as it did the branches became draped...

Feetjie, feetjie waar is jou vlerkies? - Andria Roets

Dec 04 2014
25
0

Een dag in ‘n Blommetuin ver hiervandaan is ‘n feetjie gebore, haar naam was Malie en sy het pragtige goue haartjies gehad. Sy het ‘n spierwit blaar rokkie en groen blaar skoentjies gedra.

Malie maak haar ogies oop en kyk verwonderd rond. Sy staar na die pienk fluweel blare van die Tulp blom waaruit sy pas wakker geword het. Feetjies word uit blommetjies gebore, dis ‘n geheim.