News From Kwarts Publishers

From category archives: Kwarts News

Writing opportunity

Hier is die lys van gekeurde kortverhale wat in die Kwarts Kortverhaalbundel 2019 gaan verskyn!

Na baie ure se leeswerk, kortlyste opstel, wik en weeg, koppe krap, vele besprekings en meer, is die finale keuring vir Kwarts se Afrikaanse Kortverhaalbundel 2019 gedoen! Hier is die lys van kortverhale wat later in die jaar in die bundel sal verskyn: 

Read the rest of entry »

Dis 'n kuns om 'n kortverhaal te skryf

Om ‘n kortverhaal te skryf is dalk makliker gesê as gedaan. Dis werklik ‘n kuns om dit kort te hou... As jy jou hand wil waag aan die skryf van 'n kortverhaal is dit raadsaam om eers bietjie huiswerk te doen. Hier is waardevolle inligting oor wat die definisie en aard van ‘n kortverhaal is. 

Read the rest of entry »

Stuur jou storie in vir Kwarts se 2019 Afrikaanse Kortverhaalbundel!

Wou jy nog altyd jou hand waag aan die skryf van ‘n kortverhaal? Of het jy lekkerleesstories geskryf wat iewers lê en stof opgaar? Stuur dit in om gekeur te word vir Kwarts Uitgewers se Afrikaanse kortverhaalbundel wat aan die einde van 2019 uitgegee word!

Read the rest of entry »

'Happy Holidays' - Anthology in support of the World Literacy Foundation

Kwarts Publishers and ‘Books & Everything’ are teaming up to spread a little holiday cheer. We are putting together an anthology of new stories that reflect the happiness of the holiday season. And all to assist the World Literacy Foundation. We invite writers from near and far to submit short fiction that is funny or fun, or will just put a smile on the reader’s face. And it is all in aid of a good cause.

Read the rest of entry »

Subscription

Get the latest updates in your email box automatically.

Search

Archive