News From Kwarts Publishers

Feedback on 'Fingerprints'

Baie, baie dankie vir so 'n pragtige boekie, dit het alle verwagtinge oortref en ek is trots om die boekie as geskenke aan te bied!

Anna Dicks - Hartbeespoort

Ek het die boeke ontvang dankie. Soos gewoonlik het julle net uitstekende kwaliteit werk gelewer! Baie geluk aan julle. Johan Beukes - Springs 

Dankie - het my boeke ontvang. Ek het die boek gelees en geniet en voel trots om deel te wees daarvan. So ‘n maand gelede het Carpe Diem Uitgewers my ook laat weet dat ‘n dagstukkie van my opgeneem is in ‘n bybeldagboek: Vroue wat Glo. Wat ‘n 'blessing' om ‘n jaar af te sluit met twee boeke. Wanda van Heerden – Middelburg MP 

Ek het nou-net die boeke gekry!! Yeah! Elkeen vir wie ek een gekoop het, het inspirasie nodig, hoop, geloof en liefde. Ek weet dat deur ander se pyn te bepeins sal hul daardeur hul geloofs-oë ook kan oopmaak! Dankie vir die geleentheid, baie dankie. Ek moet vir julle dankie sê! Stella Redelinghuys - Edenvale

Baie dankie vir die oulike boek. Die mense geniet dit. Baie seën vir julle. Dawid van Wyk - Bredasdorp



WOW!!! Dis stunning ek het dit vanoggend ontvang. Ek is GEK daaroor!!!! Ek hoop regtig dat ons julle kan help om tonne te verkoop. Neresa Vogel - Strategic Communication Manager, POPUP



Nou net ontvang! Vreeslik dankie, dis so pragtig!! Dis regtig 'n mooi boek en ek glo dit sal baie lewens raak.

Liana Schonborn – La Montagne, Pretoria



The books are lovely!! A beautiful Christmas present I think… Maxzell Lerm - Brackenfell



Baie dankie. Ek het die een ekstra boekie by my versameling gesit en die ander boekie vir my suster toegedraai vir kersfees. Die boekie is baie inspirerend! Madelaine Palmer - Pretoria

Comments are closed for this post, but if you have spotted an error or have additional info that you think should be in this post, feel free to contact us.

Subscription

Get the latest updates in your email box automatically.

Search

Archive