Waar:  Graffiti Books & Stationery Lynnwood Bridge

Johan Myburgh gesels met Eben Venter oor sy jongste roman, Wolf, wolf.



Eben Venter se roman is ’n diepsnydende ondersoek na die verhouding tussen pa en seun, na die ontreddering van ’n man wat bitter min uit die verlede kan neem om hom toe te rus vir ’n lewe in ’n snel veranderende bestel. Intens. Ontstellend. ’n Meesterlike ontrafeling van die dun lyn van gevoel – Venter aan die toppunt van sy vermoëns.



Koste: R40 per persoon (sluit ligte verversings en wyn in!)

Bespreek voor / op Maandag 6 Mei.



Kom kuier saam die Kwarts span.