Monde NkasaweMadelaine PalmerDirk Myburgh
Ons dienste: Hoekom Kwarts?
  • Publikasie van e-boeke en die druk-voorbereiding daarvan.
  • Ons publiseer 'n wye verskeidenheid genres soos fiksie, nie-fiksie, biografië, poësie, kinderverhale en resepte.
  • Professionele uitleg en ontwerp.
  • Registrasie van ISBN-nommer by die Nasionale Biblioteek.
  • Verspreiding van ons e-boeke deur 'n netwerk aanlyn-winkels soos Kalahari, Exclusive Books, Leserskring, PNA en myAfrikaans.
  • Bykomende dienste: omslagontwerp, redigering- en vertaaldienste, illustrasies, ens.
  • Bemarkings materiaal: digitale pamflette, flitsadvertensies vir die internet, promosie videos, pakkette ens.
  • Ons het reeds boeke vir meer as 80 skrywers uitgegee en baie van hulle het al teruggekom om 'n tweede en derde boek te laat publiseer.
  • Jy kan gerus voel dat die eindresultaat ’n professionele produk sal wees waarop jy trots kan wees.
  • Die digitale publikasie van jou boek maak dit onmiddellik beskikbaar aan 'n wye netwerk verkopers en dit kan nooit uitverkoop raak nie; - sonder enige addisionele koste.
  • By Kwarts is die digitale publikasieproses bekostigbaar, professioneel en sonder moeite.
  • Gryp hierdie geleentheid aan om jou storie te vertel en 'n nalatenskap te verewig.

Welkom by ons familie!

12