News From Kwarts Publishers

From category archives: Kwarts News

Self-Publishing

Leer hoe om kortverhale te skryf

Daar is baie navrae van persone wat GRAAG wil skryf, maar glad nie weet waar om te begin nie. Die werkwinkel skep 'n fondament waarop 'n skrywer sy talent kan bou. Hierdie werkwinkel is die ideale geleentheid...

Read the rest of entry »

Writing tips

I was browsing the internet and while reading this article, thought that this could possibly be of interest to some of you...

Read the rest of entry »

Kwarts Publishers Newsletter - April 2014

For the latest news flashes, product releases and marketing tips, subscribe to newsletters.

Read the rest of entry »

Skryfkursus by die see 3-11 Julie 2014

Die Skryfbesigheid bied ’n opwindende skryfkursus aan by Dwarskersbos aan die Weskus. Daar is spesiale afslag vir verwysings deur Kwarts Uitgewers, so maak seker om ons te noem as jy jou bespreking maak.

Read the rest of entry »

Kwarts Publishers Newsletter - March 2014

For the latest news flashes, product releases and marketing tips, subscribe to newsletters.

Read the rest of entry »

Kwarts Publishers radio interview on Impact 103

Thinking about writing a book? Kwarts Publishers are passionate about helping aspiring authors to get published. In this radio interview Thys Marais gives compelling reasons why writers should consider publishing e-books through Kwarts Publishers.

Read the rest of entry »

Marketing – YOU make the difference!

We get many inquiries from writers who want to know what they can do to market their books. We have several marketing resources available to our authors. These resources can be successfully applied to market e-books, but keep in mind that it is only a tool - it's what you do with it that will make the difference.

Read the rest of entry »

Wyn en Wingerd met Melanie Grobler

Melanie Grobler gaan oor haar jongste digbundel, Deur ruite van die reis gesels.

Read the rest of entry »

Leer ’n kinderboek skryf!

Belangstellendes kan nou inskryf vir ’n drie dae lange kinderboekskryfskool wat die ATKV einde Junie in Muldersdrift aan die Wes-Rand aanbied. Die skryfskool vind van 26 tot 28 Junie by die Glenburn Lodge in Kromdraaistraat plaas. Daar is plek vir slegs 30 kursusgangers. Voornemende skrywers sal leer hoe om ’n kind of tiener se verbeelding aan te gryp. Die kursus word gelei deur prof. Franci Greyling van die vakgroep skryfkuns aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus. Die sprekers wat oor kinder- en jeugliteratuur gaan gesels, sluit in Fanie Viljoen, Hans du Plessis, Christien Neser, Joan Rankin, Rene Schoombie en Miemie du Plessis. Die totale koste van die skryfskool beloop R950 per persoon. Die inskrywingsvorm is beskikbaar by www.atkvprojekte.co.za en die sluitingsdatum vir inskrywings is 29 Mei. Vir meer besonderhede kontak Lizané Basson by 011 919 9078 of stuur epos na lizaneb@atkv.org.za.

Read the rest of entry »

Woord en Wingerd met Eben Venter

Johan Myburgh gesels met Eben Venter oor sy jongste roman, Wolf, wolf.

Read the rest of entry »

Subscription

Get the latest updates in your email box automatically.

Search

Archive

CloseCOVID-19 Corona Virus South African Resource Portal