News From Kwarts Publishers

Posts Tagged 'skryfkursusse'

We are pleased to present below all posts tagged with 'skryfkursusse'. If you still can't find what you are looking for, try using the search box.

Dis 'n kuns om 'n kortverhaal te skryf

Om ‘n kortverhaal te skryf is dalk makliker gesê as gedaan. Dis werklik ‘n kuns om dit kort te hou... As jy jou hand wil waag aan die skryf van 'n kortverhaal is dit raadsaam om eers bietjie huiswerk te doen. Hier is waardevolle inligting oor wat die definisie en aard van ‘n kortverhaal is. 

Popular tags: , , , ,

Kwarts skrywer se self-gepubliseerde boek al reeds in derde druk

Veels geluk aan Chummy de Bruin, samesteller van die kortverhaalbundel, Kalahari-stories, wat onlangs deur Kwarts gepubliseer is. Hierdie artikel het op Vrydag 14 Julie 2017 in die Volksblad-koerant verskyn. Hierdie pragtige publikasie het ook goeie publisiteit ontnvag toe dit op die Kyk-net program, Kwela op TV verskyn het. Ons is trots op jou Chummy!

Popular tags: , , , , ,

Novellekursus aangebied deur Die Skryfbesigheid

ʼn Novellekursus sal van 1 – 7 April 2017 op Christiana aangebied word.  Alhoewel daar op die eerste dag wel ‘n bietjie na teorie gekyk gaan word, sal die klem eerder op die praktiese skryf en terugvoer van geskrewe teks val. 

Popular tags: , , , , ,

Subscription

Get the latest updates in your email box automatically.

Search

Archive