News from Kwarts

Posts Tagged 'skrywer'

We are pleased to present below all posts tagged with 'skrywer'. If you still can't find what you are looking for, try using the search box.

Hekelwoorde van my Hart op die verhoog by KKNK 2019 in Oudtshoorn

Die gewilde bundel, Hekelwoorde van my Hart, gaan binnekort by Die Klein Karoo Kunstefees op Oudtshoorn ‘n buiging maak!  Die Kwarts-span is ongelooflik trots op hierdie gewilde bundel met gedigte en skryfstukke deur Tania Smit! Kom beleef die vertoning in die magiese atmosfeer van een van die oudste klipkerkies in Oudshoorn, waarvan die hoeksteen reeds gelê is in 1860.

Kwarts skrywer se self-gepubliseerde boek al reeds in derde druk

Veels geluk aan Chummy de Bruin, samesteller van die kortverhaalbundel, Kalahari-stories, wat onlangs deur Kwarts gepubliseer is. Hierdie artikel het op Vrydag 14 Julie 2017 in die Volksblad-koerant verskyn. Hierdie pragtige publikasie het ook goeie publisiteit ontnvag toe dit op die Kyk-net program, Kwela op TV verskyn het. Ons is trots op jou Chummy!

Beleef die Krugerwildtuin - kyk 'Die Groot Onbyt' Maandag 13 Maart

Ons gaan wildtuin toe - kom klim op en reis saam! Met die vertellings en beskrywings van natuurbelewenisse neem die skrywer die leser op vlerke deur die Krugerwildtuin, om dit soos wat hy en sy vrou Katie tydens hulle vele besoeke aan die park dit beleef het, te ervaar.

Subscription

Get the latest updates in your email box automatically.

Welcome

Hungry for information? In this case, no news is not good news! Kwarts is committed to keeping you up-to-date on all things literary and clever. 

Here we will keep you up to date on new development in the publishing field, as well as share titbits we have gathered along the way.

Occasionally we will call on guest bloggers to help us out. If you would like to add an event, or have some interesting news, please mail us at [email protected]

Search

Archive

Recent Comments

There are currently no comments.