News From Kwarts Publishers

From monthly archives: May 2013

We are pleased to present below all posts archived in 'May 2013'. If you still can't find what you are looking for, try using the search box.

Wyn en Wingerd met Melanie Grobler

Melanie Grobler gaan oor haar jongste digbundel, Deur ruite van die reis gesels.

Read the rest of entry »

Leer ’n kinderboek skryf!

Belangstellendes kan nou inskryf vir ’n drie dae lange kinderboekskryfskool wat die ATKV einde Junie in Muldersdrift aan die Wes-Rand aanbied. Die skryfskool vind van 26 tot 28 Junie by die Glenburn Lodge in Kromdraaistraat plaas. Daar is plek vir slegs 30 kursusgangers. Voornemende skrywers sal leer hoe om ’n kind of tiener se verbeelding aan te gryp. Die kursus word gelei deur prof. Franci Greyling van die vakgroep skryfkuns aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus. Die sprekers wat oor kinder- en jeugliteratuur gaan gesels, sluit in Fanie Viljoen, Hans du Plessis, Christien Neser, Joan Rankin, Rene Schoombie en Miemie du Plessis. Die totale koste van die skryfskool beloop R950 per persoon. Die inskrywingsvorm is beskikbaar by www.atkvprojekte.co.za en die sluitingsdatum vir inskrywings is 29 Mei. Vir meer besonderhede kontak Lizané Basson by 011 919 9078 of stuur epos na [email protected].

Read the rest of entry »

Woord en Wingerd met Eben Venter

Johan Myburgh gesels met Eben Venter oor sy jongste roman, Wolf, wolf.

Read the rest of entry »

Subscription

Get the latest updates in your email box automatically.

Search

Archive