News From Kwarts Publishers

From monthly archives: May 2014

We are pleased to present below all posts archived in 'May 2014'. If you still can't find what you are looking for, try using the search box.

Kwarts Artikel - Mei 2014 uitgawe van JUIG! tydskrif

Hartlike dank aan JUIG! Tydskrif vir die pragtige artikel oor Kwarts Publishers wat in hul Mei uitgawe verskyn het. Vir die wat nie betyds 'n kopie kon kry nie, plaas ons die inhoud van die artikel - laat ons gerus weet wat julle daarvan dink!

Read the rest of entry »

Universiteit van Pretoria Winterskool vir Skrywers: 23 - 25 Junie 2014

Die Eenheid vir Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit van Pretoria bied sy sewende Winterskool aan tydens 23 – 25 Junie 2014 op die Hatfieldkampus van UP. Tydens interaktiewe werkswinkels sal daar daagliks aandag geskenk word aan die skryf van poësie, prosa, drama en draaiboeke. Die medium van onderrig is Afrikaans en Engels, volgens die taalvoorkeur van die skrywers; werkswinkels word in Afrikaans en Engels aangebied. Deelnemers mag in die taal van hul keuse skryf. Daar is vanjaar weer tien beurse van R6800 elk beskikbaar vir skoliere of studente wat in Afrikaans skryf en/of Afrikaans studeer om die Winterskool by te woon. 

Read the rest of entry »

Kwarts Publishers Newsletter - May 2014

For the latest news flashes, product releases and marketing tips, subscribe to newsletters.

Read the rest of entry »

Debut poetry selection: Journey of the Heart - by Monde Nkasawe

JOURNEY OF THE HEART is a poetry anthology with which most people will identify, especially those who grew up in the rural areas. The anthology spans a number of interwoven themes, including memories of childhood; experiences linked to growing up; being a teenager; the world of work; being in and out of love; political views; as well as tributes to departed famous personalities.

Read the rest of entry »

Leer hoe om kortverhale te skryf

Daar is baie navrae van persone wat GRAAG wil skryf, maar glad nie weet waar om te begin nie. Die werkwinkel skep 'n fondament waarop 'n skrywer sy talent kan bou. Hierdie werkwinkel is die ideale geleentheid...

Read the rest of entry »

Subscription

Get the latest updates in your email box automatically.

Search

Archive