Waar:  Graffiti Books & Stationery Lynnwood Bridge

Waneer:  30 Mei 2013

Melanie Grobler gaan oor haar jongste digbundel, Deur ruite van die reis gesels.

Koste: R40 per persoon (sluit ligte verversings en wyn in!)

Moet nie hierdie kuier misloop nie!