News From Kwarts Publishers

From monthly archives: August 2015

We are pleased to present below all posts archived in 'August 2015'. If you still can't find what you are looking for, try using the search box.

Kwarts Publishers Newsletter - August 2015

For the latest news flashes, product releases and marketing tips, subscribe to newsletters.

Read the rest of entry »

Voldagwerkwinkel oor die skryf van tydskrifverhale - aangebied deur Die Skryfbesigheid

Tydskrifverhale bied aan nuwelingskrywers ’n unieke geleentheid om te publiseer. Al kan ’n skrywer oor ’n verskeidenheid temas skryf, verg die skryf van tydskrifverhale strawwe dissipline. Nuwelingskrywers trap dikwels ook klei met die temas van hulle verhale. Die meeste tydskrifverhale moedig eerder ontspanning en ontvlugting aan as moeilik verteerbare emosionele temas; die keuse van die tema is daarom baie belangrik.

Read the rest of entry »

Nuwe boek bekendgestel: Wie is Gottlieb?

"WIE IS GOTTLIEB?" Dit is die tergende vraag wat telkens opduik in dié bundel wat hoofsaaklik handel oor ‘n joernalis-radiopersoonlikheid en TV-aanbieder se ontmoetings met mense, sommige van hulle onder die groot nuusmakers van die een en twingste eeu, bekendes en minder bekendes oor ‘n tydperk van bykans drie dekades teen die agtergrond van seker die mees dramatiese tydvak in Suider-Afrika se geskiedenis.

Read the rest of entry »

Subscription

Get the latest updates in your email box automatically.

Search

Archive