News From Kwarts Publishers

Posts Tagged ' Hekelwoorde van my Hart'

We are pleased to present below all posts tagged with ' Hekelwoorde van my Hart'. If you still can't find what you are looking for, try using the search box.

Twee Kwarts-publikasies ingeskryf vir Ingrid Jonker-prys

Die Ingrid Jonker-prys is 'n literêre toekenning wat jaarliks aan Afrikaanse en Engelse debuut-poësie toegeken word en is ingestel ná die dood van Ingrid Jonker in 1965. Twee van Kwarts se talentvolle skrywers, Yolanda Faye Holden en Tania Smit, het hierdie jaar hul debuutbundels voorgelê!

Popular tags: , , ,

Boekpersoonlikheid van die week: Tania Smit

Ons gesels hierdie week met Tania Smit, skrywer van die varsgepubliseerde Hekelwoorde van my Hart en eienaar van die Facebook-blad met dieselfde titel. Tania toor met woorde en haar stories en gedigte dien as pitkos vir die siel en inspirasie vir baie:

Popular tags: , ,

Subscription

Get the latest updates in your email box automatically.

Search

Archive