News From Kwarts Publishers

Beleef die Krugerwildtuin - kyk 'Die Groot Onbyt' Maandag 13 Maart

Kom klim op en reis saam deur die Krugerwildtuin

Kom, ruik, proe... Laat al jou sintuie ervaar en belewe saam! André Christof, skrywer van twee boeke in die 'Op Vlerke' reeks, en sy vrou Katie is Maandag 13 Maart tussen 07h15 en 07h45 op Die GROOT ONTBYT program wat uitgesaai word op Kyknet, Radio GROOTfm 90.5 en DStv oudiokanaal 820. André en Katie sal meer vertel van hul belewenisse in die Krugerwildtuin en wat lesers kan verwag van die 'Op Vlerke' boeke-reeks wat deur Kwarts Publishers uitgegee word.

Comments are closed for this post, but if you have spotted an error or have additional info that you think should be in this post, feel free to contact us.

Subscription

Get the latest updates in your email box automatically.

Search

Archive